| Modulekode | NPE 420 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Praktika in verskillende kliniese instellings; bestuur van individue, gesinne of pasiëntgroepe se gesondheidsorgbehoeftes; nasionale wetgewing en beleidsraamwerke ten opsigte van gesondheidsorg (insluitende mediese en chirurgiese sorg) in gemeenskappe en hospitaal-instellings. Praktika van elektief in algemene verpleegkunde of verloskunde. LW: Slegs BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
| Modulekrediete | 29.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | NUR 310, NUR 320, NPE 310, NPE 320 |
| Kontaktyd | 3 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App